Literatuur
dinsdag27.10

Zuid-Afrikahuis, Amsterdam—literatuur
Leeskring: Willem Anker, Patmos
Dinsdag 27 Oktober 2026 19:30 - 21:30
Leeskring: Willem Anker, Patmos
Dinsdag 27 Oktober 2026 19:30 - 21:30
’n Komponis kom soek op ’n plattelandse dorp inspirasie vir die klankbaan van ’n wetenskapsfiksiefliek. Hy loseer by ’n astronoom wat gravitasiekolke navors. Haar agtjarige seun praat nie. Dié beskadigdes wentel om mekaar met kragte wat tot vernietiging óf vernuwing kan lei.