Dinsdag 20 September 2022
dinsdag20.09
Nederland, Amsterdam - Zuid-Afrikahuis - Literatuur
Literaire Leeskring: ‘Kompoun’ van Ronelda Kamfer
Dinsdag 20 September 2022 19:30 - 21:30
Literaire Leeskring: ‘Kompoun’ van Ronelda Kamfer
Dinsdag 20 September 2022 19:30 - 21:30
Inleiding door: Tiny Kraan. De leeskring is in het Nederlands. Nadia en haar nefie Xavie word op Groenplaas in die Overberg grootgemaak deur hul ouma, Sylvia McKinney, die “stammoeder van lieg”, die een wat die waarheid laat val het soos ? duur porseleinblompot. Hulle twee probeer die waarheid aanmekaar las, die dinge waaroor daar in hul familie geswyg word: oor middelmisbruik en mishandeling, maar ook oor Antie Diana, die verhouding wat sy met ’n swart plaaswerker van die kompoun gehad het en die tweeling aan wie sy geboorte gegee het.