Agenda 26 Mei - 01 Juni 2019

Dinsdag 28 Mei

dinsdag28.05
Nederland, Amsterdam - Zuid-Afrikahuis - Literatuur
Leeskring As in die mond
Dinsdag 28 Mei 2019 19:30

Rob van der Veer bespreekt As in die mond van Nicole Jaekel Strauss. ’n Kinderlose ma op ’n Griekse eiland, die helder kleure vir háár oë grys. ’n Tuisnywerheid-bakker trek sy mansklere uit, word Aisha en skik sy kopdoek voor sy aflewerings; by die tuisnywerheid beloer twee seuns mekaar oor die lemon meringues. Op ’n brandstapel sterf ’n jong heilige. Die deurlopende draad: Wat het gebeur op die vlammenag? Verwikkelde verhale vorm ’n onthutsende eenheid in Nicole Jaekel Strauss se tweede bundel. Aanmelden: bibliotheek@zuidafrikahuis.nl  Toegang: € 2.50

zuidafrikahuis