Leeskring As in die mond
Rob van der Veer bespreekt As in die mond van Nicole Jaekel Strauss. ’n Kinderlose ma op ’n Griekse eiland, die helder kleure vir háár oë grys. ’n Tuisnywerheid-bakker trek sy mansklere uit, word Aisha en skik sy kopdoek voor sy aflewerings; by die tuisnywerheid beloer twee seuns mekaar oor die lemon meringues. Op ’n brandstapel sterf ’n jong heilige. Die deurlopende draad: Wat het gebeur op die vlammenag? Verwikkelde verhale vorm ’n onthutsende eenheid in Nicole Jaekel Strauss se tweede bundel. Aanmelden: Dit e-mailadres wordt beveiligd tegen spambots. JavaScript dient ingeschakeld te zijn om het te bekijken. Toegang: € 2.50